Wanneer is handel in renosterhoring onwettig?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels:
- Is ‘n skoolreël geldig wat meisies verplig om die skool te verlaat as hulle swanger raak?
- Kan jy van die Padongelukkefonds eis as net jou eie voertuig in ‘n botsing betrokke was waarin jy ernstig beseer is?
- Wanneer is die handel in resnosterhorings wettig?
- Moet jy as kredietverskaffer registreer as jy eenmalig krediet van meer as R500 000 aan iemand toestaan?
- Onder watter omstandighede kan ‘n eggenoot steeds ingevolge ‘n gesamentlike testament erf as hulle geskei het, maar nie die testament verander het nie?