Wat alle ouers van voorskoolse kinders moet weet
Hoe moet jy jou kind voorberei vir skool? Hoe moet jy vir hom voorlees? Is boeke of TV belangriker? Waarom?
Groeipyne Donderdag 13 Julie 2017
Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor ’n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van ’n voorskoolse onderwyseres.
Johan van Lill gesels verder met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor ’n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van ’n voorskoolse onderwyseres.