Wat doen Henriëtta Gryffenberg vandag?


Henriëtta Gryffenberg het haar loopbaan in die onderwys begin, en daarna ‘n pos by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie gekry, waar sy bekend geword het as aktise, aanbieder, skrywer en vele meer in verskeie televisiereekse en verhoogproduksies. Eloise Cupido gesels met haar om te hoor wat tans in haar lewe gebeur.