Wat gaan aan met die hoë rentekoerse?
Die rentekoers bly die hoogste in 15 jaar
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op Twitter
Sakenuus 31 Mei 2024
Willem Basson van die Efficient-groep praat oor rentekoerse.