Wat gebeur in jou brein as jy lag? Home Die geheime van die brein Gepubliseer op 23/07/2019. 24/07/2019 Wat gebeur in jou brein wanneer jy lag? Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur wanneer jy lag en hoekom iets vir jou snaaks is? Waarom is dit belangrik vir jou brein om gereeld te lag? Wat is ‘n humorsin? Laai Af (23 598KB) Teken in met iTunes Luister