Wat is die doel van my lewe? Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 21/11/2022. ‘n Vraag wat sekerlik deur elke mens op aarde, die een of ander tyd gevra word, is: Wat is die doel van my lewe? Hoe beantwoord mens die vraag eerlik en gepas? Kom vind uit hoe om jou doel in die lewe te identifiseer. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/11/wie-is-ek-18-november-2022.mp3