Wat is die impak op jou gemoed as jou kind die nes of land verlaat?


Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor wanneer jou kind die nes en/of die land verlaat. Wat is die impak op jou geestesgesondheid wanneer dit oor jou pad kom?