Wat is die Milankowitsj-verskynsel?
‘n Luisteraar wil weet of die swaartekrag van die son en die maan voorwerpe op aarde kan laat “groei”.
Kobus Olckers beantwoord ook ‘n vraag oor die Milankowietsj-verskynsel.
En daar is ‘n vraag of die vlaggies wat deur die Amerikaners op die maan geplant is, nog staan.
Luister na die volledige Sterre en Planete program:
Lees meer oor die Milankovitch siklusse:
https://en.wikipedia.org/wiki/Milankovitch_cycles
https://climate.nasa.gov/news/2948/milankovitch-orbital-cycles-and-their-role-in-earths-climate/
https://earthobservatory.nasa.gov/features/Milankovitch/milankovitch_2a_low.php