Wat is die verskil tussen selfliefde en narsisme? Home Wie is ek? Gepubliseer op 26/05/2023. Daar word gereeld gesê dat jy jouself moet lief hê om geluk in die lewe te bereik. Is dit waar? Wat beteken selfliefde? Hoe lyk iemand wat hulle self lief het? Wanneer is dit narsisme?