Wat is jou gender? Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 15/10/2021. Wat is jou gender? Waarmee identifiseer jy? Wat moet ek doen as my kind transgender is? Gender is deel van ons almal se identiteit, so dit help om mekaar te verstaan deur te begin met die basiese vrae en antwoorde. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/10/wie_is_ek_8_oct_wie_is_ek_8_oktober_2021_medium.mp3