Borskanker #1: Mammogramme; 4 verskillende soorte borskanker
Kan ‘n radioloog ‘n knop op ‘n mammogram sien voordat ‘n vrou dit kan voel? Hoe onderskei ‘n radioloog tussen ‘n kankerknoppie, fibrotiese weefsel en ‘n sist in ‘n bors? Het jy geweet dat daar minstens vier verskillende soorte borskanker is, en dat elkeen se behandeling anders is? Mari Hudson vind meer uit by ‘n radioloog en ‘n onkoloog in deel 1 van ‘n kort reeks oor borskanker.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit