Wat kan verkeerd loop met jou tiroïed?


‘n Klein skoenlappervormige klier in jou nek bepaal hoe vinnig of stadig jou metabolisme is, en het ‘n uitwerking op jou harttempo en hoe moeg jy voel. Ons praat in die eerste program in ‘n reeks van twee, oor dinge wat verkeerd kan loop met jou skildklier, en hoe dit behandel kan word.

Luister Woensdag na deel 2 oor Tiroïed-nodules en -kanker.

Woon gerus een van hierdie gratis siftingsdae vir kop- en nekkanker by: