Wat moet ‘n landbouer weet oor investering en veranderlikes buite ons landsgrense?


Hoe verbeter boere produktiwiteit en effektiwiteit? Wat moet ‘n landbouer in gedagte hou in terme van investering en veranderlikes buite ons grense? Louw Pienaar, ‘n landbou-ekonoom by die Buro vir Voedsel en Landboubeleid, beantwoord hierdie vrae. Hy praat ook oor die toekoms, tegnologie en die toonaangewende manier waarop Suid-Afrikaners boer.