Wat weet jy van PET-skanderings, platwurms en witvliegies?
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen.
Prof. Le Fras Mouton beantwoord ‘n vraag van Serita Ribeiro van Vanderbijlpark. Sy het foto’s gestuur van ‘n slangetjie wat toe al die tyd ‘n vrylewende hammerkop-platwurm is. Hy is familie van die lintwurm.
Luister en lees ook oor PET-skanderings om te sien hoe organe werk en om siektes te diagnoseer:
https://www.rsgplus.org/raai-wat-sien-jy-hier-en-hoe/