Watse patrone vorm in my hond se waterbak?


llan van der Hoven van Dullstroom het foto’s van sy hond se waterbak gestuur. Hy verduidelik daar was ‘n afsaksel in die bak, wat patrone in gehad het nadat die water gevries het. Hy wil weet wat veroorsaak hierdie indrukwekkende patrone.