Watter nuwe tegnologie is van waarde vir landbou? Home RSG Radio Landbou Gepubliseer op 31/05/2024. 03/06/2024 Dit lyk of Robotika, ChatGPT en fopnuus ‘n blywende plek in die samelewing inneem. Goeie oordeel hiermee is verpligtend. Heelparty van die nuwe toepassings is van waarde vir produsente.