Watter opsies is daar as jy vóór matriek skool verlaat
Johan van Lill praat met Nika Oberholster, ’n arbeidsterapeut en ’n gestremheidspesialis, oor hoe om jou kind te motiveer wat vanjaar ’n graad moet herhaal, en watter opsies daar is vir kinders wat voor matriek die skool verlaat.