Wie is Paul Mashatile? Het hy ‘mafia’-konneksies?


Wie is Paul Mashatile, Suid-Afrika se nuwe adjunkpresident? En wat het hy met ‘n sogenaamde mafia uit te waai?
Ons gesels met Roland Henwood, politieke wetenskaplike by die Universiteit van Pretoria, om ons adjunkpresident van nader te leer ken en te hoor watter soort leier hy behoort te wees as mens sy verlede in ag neem.