Wie was Karel Schoeman werklik?


Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL SCHOEMAN, belig die skrywer Fanie Viljoen ‘n ander kant van Schoeman.

Johan Myburg vertel meer oor Irvin Welsh se nuwe roman RESOLUTION, en gesels oor Christopher Marlowe, ‘n Engelse digter wat in dieselfde jaar as William Shakespeare gebore is.

Johan het ook nuus oor nuwe lekkerleesboeke uit die internasionale boekewêreld. AJ Opperman onthou die skrywer, Chris Barnard, wat op 15 Julie sy 85e verjaarsdag sou gevier het.