‘Wolprys moet met minstens 50% in dollarterme styg’


Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met 50% in dollarterme styg, sê Geoff Kingwell, ‘n skaapboer en voorsitter van die BKB Groep. Ons praat met hom oor die stand van die bedryf.

Lourens du Plessis van Louma Boerdery praat oor hulle Nedibest Brahman-bulveiling van 22 Augustus op Thabazimbi.

Prof. Richard Fynn van die Universiteit van Botswana het by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres die uitdagings wat met die weidingbestuurstelsel ondervind word, bespreek.